ONS OMROEPERS

Hennie Fritz - Omroeper

‘n Kapenaar in wyn en brood, maar gebore Durbaniet, is ‘n gesinsman met ongeveer 30-jaar sake ondervinding. Sy liefde vir goeie woordkuns en sakebestuurshulp, was deurslaggewend in sy besluit om by Fanie as mede-aanbieder van SakeBenadering aan te sluit.

Fanie Cronje - Stasie Bestuurder

Van die Nasionale Intelligesnie diens, tot Departement van Statistiek en nou by onderandere Netradiosa, bring Fanie n magdom kennis na ons radio stasie en vorm n kritiese deel van ons besigheid.

Cathy Louw - Omroeper

Cathy lees bekende en onbekende skrywers se stories voor. Elke nou en dan word die kinderkanker bewusmaking ingewerk aangesien dit haar n groot passie is. Skrywers in welkom om hulle stories, gedigte en liedjies te stuur vir opname in haar programme.

Ludwig Venter - Omroeper

Met sy loopbaan in mynbou omgewingsbeheer, restorasie van ou motors, sy voorliefde vir diere en meer, bring Ludwig sy ryk lewenservaring na NETRADIOSA. 

DJ Ultjie - Omroeper

Met sy begin op radio in 2011 waar hy die laat skof uitgesaai het(vandaar die bynaam "Uiltjie") het hy deur die jare sy ondervinding in die bedryf opgebou en nou bring hy al daardie talent na NETRADIOSA!