Ons programme

Maandae

Tydslot Omroeper/Program
07:00 AM Manna
16:00 PM Hondjies is Hondjies met Ludwig
19:00 PM Oordenking

dinsdae

Tydslot Omroeper/Program
07:00 AM Manna
11:00 AM Nuus en Weer
12:00 PM Boeke, Digters, Skrywers en dinge geborg deur Naledi met Fanie
19:00 PM Oordenking

woensdae

Tydslot Omroeper/Program
05:30 AM Landbounet Tot Landbou Persoon met Fanie saam met Saai familieboer inisiatief.
07:00 AM Manna
11:00 AM Nuus en Weer
12:00 PM Sakebenadering met Hennie en Fanie.
15:00 PM Lulu se storietyd met Cathy
16:00 PM Treffers van Toeka tot nou met Ludwig
19:00 PM Oordenking

donderdae

Tydslot Omroeper/Program
07:00 AM Manna
11:00 AM Nuus en Weer
14:00 PM Cathy se Gesondheidsprogram
15:00 PM Fanie met Pittige Allegaartjie
19:00 PM Oordenking
20:00 PM DJ Uiltjie met Luisteraarskeuse

vrydae

Tydslot Omroeper/Program
07:00 AM Manna
11:00 AM Nuus en Weer
15:00 PM Op die Horison saam met Ludwig
19:00 PM Oordenking
20:00 PM Musiekmandjie met DJ Uiltjie speel saam dis pret

saterdae

Tydslot Omroeper/Program
Heeldag Lekker Musiek!

sondae

Tydslot Omroeper/Program
10:00 AM Kerkdiens
Heeldag Lekker Musiek!
19:00 PM Oordenking